top of page
Luma_picplaceholder.jpg

Die studio wat weer vir Liewe Heksie gaan lewe gee.

Luma is ’n bekroonde animasiestudio geleë in die hart van Suid-Afrika. Ons rolprente, reekse en advertensies stoot die grense van karakteranimasie, VFX en komposisie.

Ons het ’n ongelooflike storie om te vertel – kom lees gerus meer.

bottom of page