top of page
Blank_SilverRoosPapier02.png

Privaatheidsbeleid

Ingangsdatum
01/09/2025
Operateur
Luma Animation Pty Ltd
Ligging
Suid-Afrika
Webwerf Gasheer
Wix.com
Doel
Bevondsing vir die vervaardiging van 'n Suid-Afrikaanse rolprent

Ons respekteer jou reg op privaatheid en is verbind tot die beskerming van jou persoonlike data in ooreenstemming met die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting (POPIA).


Wat Ons Insamel:
- Naam, e-posadres, kontakbesonderhede
- Betalinginligting (via Peach Payments)
- Webwerfgebruikdata via koekies en Google Analytics


Hoe Ons Jou Data Gebruik:
- Om bydraes te verwerk en belonings te lewer
- Om jou op hoogte te hou met nuus en vorderings
- Om gebruikersgedrag te ontleed en die webwerf te verbeter


Koekies & Google Analytics:
Hierdie webwerf gebruik koekies vir funksionaliteit en statistiek. Google Analytics versamel anonieme gebruiksdata. Jy kan kies om nie opgespoor te word nie deur Google se opt-out hulpmiddel te gebruik.


Data-Deel:
Ons verkoop of deel nie jou persoonlike inligting nie, behalwe met:
- Wix (vir aanbieding en vormverwerking)
- Betalingverwerkers
- Google Analytics (anonieme gebruik)

JOU REGTE ONDER POPIA:

Jy kan:

- Toegang tot jou data versoek of dit laat verwyder

- Jou toestemming onttrek

- Klagtes indien by die Information Regulator (https://inforegulator.org.za)

 

Vir enige navrae oor privaatheid, kontak: info@heksiemovie.com

bottom of page