top of page

Terugbetalings-beleid
Terugbetalings word net gedoen indien:
- Die R20 miljoen-mylpaal nie binne die gegewe 60 dae bereik word nie.
Geen terugbetalings word gedoen indien:
- Die mylpaal reeds bereik is
- Die 60 dae verby is en produksie het begin
- Fondse reeds toegeken is
Hoe om 'n terugbetaling te versoek:
Stuur 'n e-pos aan info@heksiemovie.com met:
- Jou naam, bydraebedrag, datum
- Bewys van betaling
Terugbetalings sal binne 14 werksdae verwerk word.
bottom of page